Ek het drie jaar gelede begin dans. Voor dit was ek seker dat ek niks ritme het nie. Ek was geforseer om vir my skool se musiekblyspel te oudisie. Dit was die beste ding wat ek ooit gedoen het.
Toe ek oor my vrees van voor mense dans kom het ek baie meer selfvertroue gekry. Ek het myself aanvaar en nooit weer getwyfel oor wat ander mense dink nie.
Dit is my missie om meer mense aan te moedig om dans te begin. Ek gaan jou 'n bietjie raad gee, mo^re oggend wanneer jy opstaan sit jou gunstelling musiek aan en begin dans. Jou persepsie oor jou dag sal gou verander.
"Mense dans om goed te verander. Een beweging kan mense saam bring. Een beweging kn jou laat glo daar is iets meer. Een beweging kan 'n hele generasie vry. laat"- Moose, Step up 3.
As jy dink jy kan nie dans nie. Durf ek jou om iewers publiek te gaan en begin dans. Dans is nie net vir mense wat kan dans nie. Dans is vir almal, ons dans wanneer ons stak. As jy nie weet wat om te doen nie.
SKUT JOU BISKUIT!
Lekker lag ek dan nou. Ek gaan deur 'n moeilike tyd in my lewe maar ek het no jou raad gevolg. Ek het die musiek aan gesit en net gedans! En raai wat? Ek voel beter. :)
ReplyDeleteEk is baie bly megan.
ReplyDeleteEk lus nou om my biskuit te skit!
ReplyDeleteMoet 'n persoon nie die tempo en die ritme eis van 'n sekere treffer nie? Is dit nie noodsaaklik nie?
ReplyDeleteJa maar dis net vir pret,om iets te geniet hoef dit nie perfek te wees nie.
ReplyDeleteDankie Yusuf
X