Friday, 21 June 2013

DIS MY LAASTE BLOG.(hartseer gesiggie)
Ek kan nog my eerste blog onthou... dit was in lank terug nie maar ek onthou elke gevoeling.
Ek was senuweeagtig maar ook baie opgewonder oor die hele taak.
ek wou altyd 'n blog begin en nou het ek die kans gekry.
Die blog part van die taak was maklik maar die wag vir my juffrou om komentaar te gee was aaklig.
Toe ek 'n "notification" kry van afrikaansewortles was ek te bang om dit oop te maak ek het gebewer van vrees.

Aan die anderkant het ek baie van op ander mense se blogs komentaar in die kop van 'n vroumens het my baie laat lag, avontuur om die berg ek my terug na my voetslaan dae gevat, dans jou lewe weg het my laat dans en stap saam met my, twinkle toes het my baie geleer oor die perfekte naellak.

Die taak het my meer vertroue gegee om baie meer Afrikaans te praat en te oefen.
my volgende blog sal die tweede part van die flashmob wees so "log in" en ek sal fotos van dit opsit.
Dankie
 

Sunday, 16 June 2013

"Flashmob": 'n georganiseerde roetine, dit is 'n groep mense wat 'n spontaan dans uit dink om die publiek te verbaas. Om in 'n "flashmob" te wees is die nuwe in ding en almal wil deel wees. Nou gaan ek een organiseer! Ek gaan jou eers die basiese beweegings leer. Ons gaan begin met die "running man/ shuffle". Jy sit jou regter voet vorentoe dan sleep jy dit terug tot verby jou linker been dan lig jy ur linker been en doen dit selfde. As jy dit vinnig doen sal dit die "running man/ shuffle"wees.Sit jou hande op jou gordel en spring as jy af kop hou jy jou bene oop.Sit jou linker been uit lanks jou en draai saam dit. Vat jou "party rock" fingers en wys dit na die lig drie keer.Doen drie liggaam rolle, jou voet moet in lyn met jou skouers wees, knee gebuig en hakke op. Nou stoot jy jou hakke af heupe vorentoe dan skouers dan kop, dan doen jy die rol af kop agten toe , dan skouers en sit. Doen dit weer op dan doen jy dit aan jou regter kant vanaf die "party rock" fingers.Nou vat jy twee stappe vorentoe sit jou hande op jou gordel en pomp jou bors twee keer dan gly jy na jou linker kant.Dis die einde van deel 1, leer dit en lees my blog weer volgende week vir deel twee

Sunday, 9 June 2013

Toe ek my eerste baldans kompetisie gaan kyk. Dit was 'n ondervinding van 'n leeftyd.

 Die kamer het sagte geword, die ligte het helder geword. Die kleinkies van vyf tot tien jaar oud , almal in die mooiste mees smaakvole klere. Die meisies was in klein rokkies met hoë hakke, te oulik. Hulle het almal so mooi gedans en alles onthou. Volgende was die groter kinders van tien tot veertien jaar oud. Sjoe, hulle het darem daardie klein heuppies geskud! Ek was so beindruk, geskok, opgewonde, ek wou net meer en meer sien. MAAR dit was nie die einde nie. Die professioneele dansers was altyd die stêrre. (Dis wat ek gehoor het). Hulle het uit gekom met blink kort rokkies wat perfek hulle lyfies komplementêr. Hulle skud hulle lyfies asof niemand vir hulle kyk nie.

Ek speel dit oor en oor in my kop. NEE, almal kan nie so perfek wees nie. Maar almal kan probeer. Dit het my net meer inspireer om dans te oefen en GENIET.