DIS MY LAASTE BLOG.(hartseer gesiggie)
Ek kan nog my eerste blog onthou... dit was in lank terug nie maar ek onthou elke gevoeling.
Ek was senuweeagtig maar ook baie opgewonder oor die hele taak.
ek wou altyd 'n blog begin en nou het ek die kans gekry.
Die blog part van die taak was maklik maar die wag vir my juffrou om komentaar te gee was aaklig.
Toe ek 'n "notification" kry van afrikaansewortles was ek te bang om dit oop te maak ek het gebewer van vrees.
Aan die anderkant het ek baie van op ander mense se blogs komentaar in die kop van 'n vroumens het my baie laat lag, avontuur om die berg ek my terug na my voetslaan dae gevat, dans jou lewe weg het my laat dans en stap saam met my, twinkle toes het my baie geleer oor die perfekte naellak.
Die taak het my meer vertroue gegee om baie meer Afrikaans te praat en te oefen.
my volgende blog sal die tweede part van die flashmob wees so "log in" en ek sal fotos van dit opsit.
Dankie

Ek het ook baie gehou van jou blog Kailyn,jy laat my altyd wil dans!
ReplyDeleteDankie Kailyn, ek is bly dat jy nou so 'n bietjie meer selfvertroue het as dit by Afrikaans kom!
ReplyDelete