Sunday, 9 June 2013

Toe ek my eerste baldans kompetisie gaan kyk. Dit was 'n ondervinding van 'n leeftyd.

 Die kamer het sagte geword, die ligte het helder geword. Die kleinkies van vyf tot tien jaar oud , almal in die mooiste mees smaakvole klere. Die meisies was in klein rokkies met hoë hakke, te oulik. Hulle het almal so mooi gedans en alles onthou. Volgende was die groter kinders van tien tot veertien jaar oud. Sjoe, hulle het darem daardie klein heuppies geskud! Ek was so beindruk, geskok, opgewonde, ek wou net meer en meer sien. MAAR dit was nie die einde nie. Die professioneele dansers was altyd die stêrre. (Dis wat ek gehoor het). Hulle het uit gekom met blink kort rokkies wat perfek hulle lyfies komplementêr. Hulle skud hulle lyfies asof niemand vir hulle kyk nie.

Ek speel dit oor en oor in my kop. NEE, almal kan nie so perfek wees nie. Maar almal kan probeer. Dit het my net meer inspireer om dans te oefen en GENIET.

2 comments:

  1. Dit is nogal iets om te aanskou!

    Let asb. op die volgende:

    1. "gaan kyk. Dit was 'n ondervinding van 'n leeftyd." - gaan kyk het, was dit die ondervinding van 'n leeftyd.
    2."sagte" - sagter
    3."kleinkies" - kleintjies
    4. "smaakvole" - smaakvolle
    5."heuppies" - heupies
    6."beindruk" - beïndruk (ï = alt 139)
    7."professioneele" - professionele
    8. uitgekom - een woord
    9."komplementêr" - komplimenteer
    10."Hulle skud hulle lyfies" - Hulle het hulle lyfies geskud...
    11."meer inspireer om dans te oefen en GENIET." - meer geïnspireer om dans te oefen en te GENIET.

    ReplyDelete
  2. Dit laat my terug dink aan 'n dans kompetisie.

    ReplyDelete