"Flashmob": 'n georganiseerde roetine, dit is 'n groep mense wat 'n spontaan dans uit dink om die publiek te verbaas. Om in 'n "flashmob" te wees is die nuwe in ding en almal wil deel wees. Nou gaan ek een organiseer! Ek gaan jou eers die basiese beweegings leer. Ons gaan begin met die "running man/ shuffle". Jy sit jou regter voet vorentoe dan sleep jy dit terug tot verby jou linker been dan lig jy ur linker been en doen dit selfde. As jy dit vinnig doen sal dit die "running man/ shuffle"wees.Sit jou hande op jou gordel en spring as jy af kop hou jy jou bene oop.Sit jou linker been uit lanks jou en draai saam dit. Vat jou "party rock" fingers en wys dit na die lig drie keer.Doen drie liggaam rolle, jou voet moet in lyn met jou skouers wees, knee gebuig en hakke op. Nou stoot jy jou hakke af heupe vorentoe dan skouers dan kop, dan doen jy die rol af kop agten toe , dan skouers en sit. Doen dit weer op dan doen jy dit aan jou regter kant vanaf die "party rock" fingers.Nou vat jy twee stappe vorentoe sit jou hande op jou gordel en pomp jou bors twee keer dan gly jy na jou linker kant.Dis die einde van deel 1, leer dit en lees my blog weer volgende week vir deel twee
Ek dink ek sal 'n flashmob in die CPUT kafeteria doen!
ReplyDeleteEk wil dit sien!
ReplyDeleteLaat weet my tog as dit gaan gebeur! Ek mis dit vir niks nie!!
ReplyDeleteLet asb. op die volgende:
1. "spontaan" - spontane
2. uitdink - een woord
3. "beweegings " - bewegings
4. regtervoet - een woord
5. linkerbeen - een woord
6. "lanks" - langs
7. "dit selfde" - dieselfde
8. "draai saam dit" - draai daarmee saam
9. "fingers" - vingers
10."knee" - knieë